Die geliefde sanger en akteur is op Woensdag 26 November oorlede. Facebook/ Skermgreep Huldeblyke het op sosiale media ingestroom ná die hartseer nuus dat die geliefde Suid-Afrikaanse sanger en akteur ...
Kriptogeldeenheid word nie meer beskou as 'n blote digitale bate wat gekenmerk word deur grafieke, beursies en tendense wat die finansiële mark ontwrig het nie. Dit het 'n kulturele verskynsel geword ...
Maak gereed vir die teaterervaring ‘Hans bars die bioborrel’. Dié splinternuwe Afrikaanse avontuur-komedie, gegrond op die topverkoper boek van Rudie van Rensburg en verwerk deur bekroonde Wim Vorster ...
Vir miljoene Suid-Afrikaners is Afrikaans die taal waarin hulle lag, huil, skryf, kuns maak, kwaad word (watter taal vloek dan so lekker soos Afrikaans?), en sing. Van die eerste Afrikaanse woorde wat ...
DIé vakansie kan jy net flieks kyk. Dit boonop in Afrikaans. Vir die feestyd het kykNet 'n spesiale kanaal - fliekNET - wat ál die gewildste rolprente wat oor die jare in Afrikaans vervaardig is, ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
GEORGE NUUS - 'n Splinternuwe Afrikaanse komedie, #Lovemyselfie, het verlede naweek in uitgesoekte filmteaters landswyd begin draai. Die regisseur van hierdie kleurvolle rolprent is Lika Berning, wat ...
My nuwejaarsvornemens verloop nogal goed, vir in geval julle belangstel. Ek het besluit dat ek nou ‘n six-pack-maag-tipe-ding gaan probeer kry, my hare jel of highlights insit, wag, my hare is te grys ...
Vir die Voëls is die eindproduk, wat in samewerking met kykNET Films en The Film Factory vervaardig is. Die Afrikaanse rolprent is op 25 November 2016 vrygestel. Huisgenoot het ‘n kompetisie van ...
Fliekvlooie kan elke Dinsdag op kykNET inskakel om ’n reeks ou Afrikaanse flieks te kyk. Dit word tot 28 Mei elke Dinsdag en Donderdag om 13:00 gesaai. • Donderdag: As ons twee eers getroud is met ...
Van hartroerend tot hartverskeurend – dié plaaslike rolprente gaan jou diep raak. Stroom hierdie flieks op Showmax vir jou volgende dosis local-is-lekker-vermaak. City maan publiek om veilig te wees ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...